电子邮件 | jea***@***.com | 获取Email |
---|
电子邮件 | jea***@***.com | 获取Email |
---|
Landbouweekblad dien ons boere en die landbou in die breë nou al 'n rapsie langer as 'n eeu. Toe ons destyds in 1919 as tydskrif die lig gesien het, was dit 'n poging om Afrikaner-bestaansboere, verarm deur die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog, te kommersialiseer. En watter sukses was dit nie! Vandag word ons boere as van die beste ter wêreld beskou. Oor die jare heen het die landbou baie verander. Binne 'n eeu is osse en perde vervang deur reuse-ysters met 'n magdom digitale slimsensors wat alles dophou. Hommeltuie, genomika en gevorderde klimaatbeheer is alles deesdae so deel van 'n boer se lewe soos droogtes en donderstorms. En soos die bedryf wat ons bedien oor die jare verander het, so het Landbouweekblad ook aangepas. Voorheen net 'n tydskrif is Landbouweekblad vandag soveel meer. Daar is TV-reekse, 'n reeks spesiale tydskrifte, wat Boerekos, Suid-Afrika se grootste kostydskrif wat verkope betref, insluit, en landbouboeke deur die land se top-veeartse en kenners soos dr. Faffa Malan, prof. Hennie Snyman, Theo Vorster en die legendariese André Lund. Dan is daar webinare en konferensies, wat op 'n verskeidenheid platforms uitgesaai word. Nou, vir die eerste keer, jaag ons al ons produkte vir u gerief in een kraal hier op landbou.com. Vir net R149 per maand, soveel as wat net die tydskrif u in 'n maand sal kos, het u nou toegang tot Landbouweekblad se magdom produkte. Gaan kyk dus gerus na 'n Landbouweekliks-episode oor een van die land se topboere, of lees een van die verskeidenheid spesiale tydskrifuitgawes soos Vee, Tegnologie, Boereplanne of Herlewingslandbou.
总部 | Countrywide, ZA |
---|---|
行业 |
online media |
公司 | Landbou.com |
---|---|
职位 | News Editor |
地点 | South Africa |
http://www.linkedin.com/in/jeanne-van-der-merwe-52859b46 | |
部门 | |
头衔 | News Editor at Landbouweekblad |
Jeanne Merwe 在 Landbou.com 担任 News Editor at Landbouweekblad
Jeanne Merwe 在 Landbou.com 的职位是 News Editor at Landbouweekblad
Jeanne Merwe 的电子邮件地址是 jea***@***.com
Jeanne Merwe 的电话号码是 -
Jeanne Merwe 的公司电话号码是 +278****
Jeanne Merwe 在 online media 工作。
Jeanne Merwe 的一些同事包括Charl Rooyen、Lucille Botha、Jeanne Merwe、Liana MockeLloyd Phillips、。
Jeanne Merwe联系方式: 电子邮件地址:jea***@***.com 电话号码:-
Jeanne Merwe 的个人领英是:http://www.linkedin.com/in/jeanne-van-der-merwe-52859b46
Jeanne Merwe 的办公地点:Countrywide, ZA
Top-ranked on G2 Crowd
全球B2B企业库 海关贸易数据 展会采购数据
全球B2B企业库
海关贸易数据
展销采购数据
Top-ranked on G2 Crowd